Sit jouself in jou kuns: Hoekom Lord Henry net soort van reg is
Die vorige boekresensie oor The Picture of Dorian Gray het my laat wonder hoe moderne kunstenaars oor kuns voel. Stem hulle saam met Basil Hallward wat sê: “ʼn Kunstenaar moet mooi dinge skep, maar niks van sy eie lewe daarin sit nie.” Of eerder saam Lord Henry Wotton wat glo dat kunstenaars alles vir hul …