Tien maniere om jou angs in toom te hou tydens nasionale afsondering
Dis normaal vir enige iemand om angstig te voel tydens die COVID-19-pandemie. Maar as jy reeds ʼn angstige persoon voor die koronavirus was kan dit moeilik wees om jou angs tydens die landswye afsondering in toom te hou. Daar is egter ʼn paar dinge wat jy kan doen om jou angs te beheer. 1. Stof …